Gedoop op Junie 1731.Hulle gemeenskaplike testament word opgestel en onderteken
ongeveer halftwaalf in die voormôre. Sy ouers is reeds oorlede en sy benoem haar ouers die
Heemraad Philip du Preez en Juffrouw Isabella Potgieter as haar erfgename indien hulle sou
sterf sonder kinders. She signed a will on 5 Feb 1768 in Kaapstad, Wes-Kaap. (KAB CJ
1668.52) Sy en haar tweede man Christof Frederik Wotki stel hul gemeenskaplike testament
op terwyl hulle woon in Swellendam, Christof is bode van Swellendam op die stadium. Sy is
getroud in Paarl op 21 Augustus 1749 met Johann Christian Vogel, * c 1719 + 18/12/1765.
Johann Christian Vogel is afkomstig van Brunswyk. Hy arriveer in 1739 aan die Kaap en doen
aanvanlik diens as 'n soldaat. Hy word later bevorder tot die rang van korporaal. Hy word 'n
vryburger in 1746. Hy tree as bode van Swellendam op vanaf 1752. Sy trou 'n tweede keer
op 28 Februarie 1768 met Christoffel Frederik Wotzky, * c 1730. Hy is afkomtig van
Cammelwitz, Silesië. Sy trou 'n derde keer op 18 Desember 1791 Christiaan Albrecht Kraft, +
1816 Swellendam. Christiaan Albrecht Kraft is afkomstig van Flensburg, Holstein, Duitsland.
Hy is aanvanklik 'n soldaat in diens van die VOC. Hy word later 'n ystersmid in Swellendam
van 1779 tot 1784. Hy wou terugkeer na Duitsland in 1785, maar hy word beroof van sy geld
vir sy pasaat. Die landdros van Swellendam neem hom daarna in diens. Hy word 'n vryburger
van Swellendam in 1791. Hulle is geskei en hy is toe getroud met Maria Isabella Steyn
She signed a will on 26 Jan 1757 in Swellendam, Wes- Kaap. (KAB MOOC 7/1/16.57)