She was christened on 15 Apr 1752.(1680)
style="font-size:11pt"> She signed a will on 9 Mar 1775 in Paarl/Drakenstein,
Wes-Kaap. (KAB 1/STB 18/16.3) Hulle gemeenskaplike testament word opgestel en onderteken op
die plaas De Watervliet wat behoort aan Hercules se ma Elizabeth Theron. Hy benoem sy ma
Elizabeth du Toit, die weduwee van Hercules du Preez en sy benoem haar moeder Maria Martha
du Preez, huidiglik getroud met Christoph Frederik Wotki. She signed a will on 20 Aug 1776.
(KAB CJ2673.26) Sy stel 'n tweede testament op met behulp van haar tweede man op, op die
datum en verwys na haar vorige testament. She signed a will on 7 Oct 1779 in Kaapstad, Wes-
Kaap. (KAB CJ 2675.25) Sy stel 'n derde testament oop tesame met haar tweede man Jacobus
Petrus Theron. Sy benoem as erfgename haar kinders uit haar eerste huwelik asook die kinders uit
haar tweede huwelik. Indien hulle egter soder kinders sou sterf benoem hy sy moeder, Magdalena
Marais, die weduwee van David Theron en sy haar moeder Maria Martha du Preez, huideiglik
getroud met Christoph Frederik Wotky, die bode van Swellendam. She signed a will on 30 Sep
1818 in Paarl/Drakenstein, Wes-Kaap. (KAB MOOC 7/1/79.59) Hulle gemeenskaplike testament
word opgestel en onderteken terwyl hulle op die plaas Hartebeeste Kraal, Klein Drakenstein woon.
She died on 31 Dec 1818.(371) Sy is getroud op 20 Januarie 1771 met Hercules Christiaan
du
Preez, = 15/09/1726 + voor 08/1776. Hy is die seun van Hercules du Preez en Elizabeth Theron.
Sy is 'n tweede keer op 22 September 1776 getroud met Jacobus Petrus Theron, = 31/12/1752 +
27/01/1829 Stellenbosch. Hy is die seun van David Theron en Magdalena Marais. Hy boer op die
plaas Hartebeeskraal, Klein Drakenstein.
(KAB MOOC 7/1/79.61) Op 16 Januarie 1800 lê die begunstigdes van haar boedel die volgende
verklaring te Klein Drakenstein. 'Ons die begunstigdes van, ons wyle moeder, Regina Catharina
Vogel, die eerste twee uit haar vorige huwelik met wyle Hercules du Preez en die laaste vyf uit haar
huwelik met Jacobus Petrus Theron, verklaar dat dit 'n eenparige besluit is dat die plaas Hartebeest
Kraal, bemaak aan Daniel Philippus Theron (na die dood van ons vader Jacobus Petrus Theron)
oorgeneem mag word vir die bedrag van 40 000 Gulder en nie vir die bedrag gestipuleer in die
testament nie.' Geteken ACJ du Preez, JC du Preez, DA Theron, J de Villiers, CC Theron, AC
Theron en DC Theron.(Handtekeninge is onduidelik dus kan voorletters foutief wees.)