She was christened on 4 Oct 1760. (1685)
style="font-size:11pt"> She signed a will on 19 Sep 1780 in Swellendam, Wes-
Kaap. (KAB MOOC 7/1/50.116) Hulle gemeensakplike testament bepaal dat indien hulle sonder
kinders tot sterwe sou kom, benoem hy sy moeder, Martha Elizabeth Claus, die weduwee van
Johannes Zulch, van Baumbach, as sy erfgename en sy benoem haar moeder Martha Maria du
Preez huidiglik getroud met Christoph Frederik Wotky, die 'Geregts-bode' van Swellendam. She
signed a will on 28 Dec 1805 in Kaapstad, Wes-Kaap. (KAB MOOC 7/1/92.72) She signed a will
on 25 Jul 1822. (KAB MOOC 7/1/92.75) 'n Reserwe klousule word bygevoeg tot haar testament
op 25 Julie 1822 wat die volgende bepaal. Sy herroep die vorige eksekuteurs tot haar boedel en
benoem al 5 haar kinders as eksekuteurs en begunstigdes. Johan Christiaan Zulch, Johannes
Barnard Zulch, Tobies Wiese getroud met Martha Elizabeth Zulch, Ryk Meiring getroud met Anna
Catharina Zulch en Pieter van der Merwe getroud met Maria Martha Zulch. Sy bepaal dat haar
slavin Spasie vrygestel moet word en dat die koste uit die boedel verhaal moes word.
(KAB MOOC 7/1/92.76) Die volgende verklaring word deur haar afgelê op 6 November 1823.
'Ek, die weduwee van Johan Willem Zulch, verklaar dat my seun Pieter van der Merwe die bedrag
van 1700 Rksd uit haar boedel moes ontvang, weens die dood van die 'meyt' Rosa'. She died on 6
Dec 1828. (KAB MOOC 7/1/92.76) Sy sterf op die plaas van haar skoonseun Pieter van der
Merwe. Ten tye van haar dood besit sy 'n erf met twee huise in Swellendam en drie slawe
waaronder Spasie, wat vrygelaat moes word. Sy is getroud op 6 Augustus 1780 met Johann
Wilhelm Zulch, * c 1723 + 18/11/1805. Hy is afkomstig van Baumbach, Hesse-Nasua, Duitsland.
Hy is die seun van Johannes Zulch en Martha Elizabeth Claus. Johann Wilhelm Zulch arriveer
gedurende 1761 aan die Kaap as 'n soldaat in diens van die VOC. Hy tree op as 'rapportganger' vir
die VOC vanaf 1769 tot 1773. Hy word hierna aangestel as subsituut landdros van Swellendam, 'n
pos wat hy beklee tot sy aftrede in 1783.